Skenkers en borge
Die uitgewer, skrywers en ander medewerkers bedank die volgende skenkers wie se ruim bydraes die projek moontlik gemaak het:
Santam
LW Hiemstra Trust
Historiese Huise van Suid-Afrika
Departement Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Regering
Witzenberg Munisipaliteit
Oude Kerk Volksmuseum
Stanislaus Agri
Johann du Plessis, Mont Rouge
André du Toit, La Rhone
Gert Heunis
C.H. Haasbroek Prokureurs
Prof. David Marais
Orffer-gesin, Misgund
Ian Odendaal
Oudekloof Wine Estate
Dr. Kosie Redelinghuys
Tulbagh Spar
Taphuis Paddagang
Dr. Salomine Theron
Nick van Huyssteen, Saronsberg
Waverley Hills
Soos elders vermeld, sal die netto opbrengs van verkope vir ‘n ontwikkelingsprojek vir jong mense in Tulbagh aangewend word. ‘n Engelstalige weergawe van hierdie boek word ook in die vooruitsig gestel.