Resensie deur Kerneels Breytenbach
|

Resensie deur Kerneels Breytenbach

‘n Ware versamelstuk … ‘n kosbare toevoeging tot die geskiedskrywing oor ons volksboukunde. …’ So skryf Kerneels Breytenbach, oud-joernalis, voormalige uitgewer en skrywer, oor Tulbagh Onthou in ‘n resensie wat op 3 Februarie 2020 in Die Burger verskyn. Die volledige resensie volg: ʼn Gedenkboek wat onthou ʼn Gedenkboek oor ʼn aardbewing is ʼn vreemde konsep,…