Bestellings

Bestel die boek hier

Die boek kan op twee maniere aan u gestuur word: na die naaste Postnet, of na u huis. Naaste Postnet: R385.00. Aflewering by u huis: R435.00.

Vul die vorm hieronder in stuur dit aan ons. Dui aan waar u woon, en watter diens u verkies. U sal ‘n faktuur met bankbesonderhede ontvang. Sodra bewys van betaling ontvang is, sal ons die boek wegstuur.

[wpforms id=”75″]