Bestel die boek

‘n Goederetrein met stoomenjin vertrek uit Tulbaghweg, 1955. Foto:Transnet-Erfenisbiblioteek

Pryse: Die boek kan hier bestel word teen R385.00 per eksemplaar, vir aflewering binnelands via Postnet se kourierdiens. Dis vinnig en veilig.

Aflewering: Dit kan op twee maniere aan u gestuur word: na die naaste Postnet, of na u huis. Naaste Postnet: R385.00. Aflewering by u huis: R435.00.

Vorm: Vul die vorm hieronder in en stuur dit aan ons. Dui aan waar u woon, en watter soort aflewering u verkies. U sal ‘n faktuur met bankbesonderhede ontvang. Sodra bewys van betaling ontvang is, sal ons die boek afstuur. Ons sal ‘n afskrif van die geleibrief en opsporingsnommer aan u stuur. Die boek behoort binne drie dae aan te kom.

[contact-form-7 id=”164″ title=”Contact form”]

DRINGENDE BOODSKAP: Die kontakvorm het vir ’n rukkie nie behoorlik gewerk nie. Indien u nie van ons gehoor het nie, vul dit asseblief weer in. Jammer oor die ongerief !