Bestel die boek hier

‘n Goederetrein met stoomenjin vertrek uit Tulbaghweg, 1955. Foto:Transnet-Erfenisbiblioteek

Bestel Tulbagh Onthou vir aflewering in drie maklike stappe:

  1. Stuur ‘n e-pos aan riaan@acumenps.co.za en dui aan hoeveel boeke u wil koop.
  2. Ons stuur u ‘n faktuur met bankbesonderhede.
  3. Sodra bewys van betaling ontvang is, stuur ons die boek na u naaste Postnet. Dis vinnig en veilig !

PRYS: R385,00, insluitende koerierkoste.